Ligbron Akademie vir Tegnologie bergfietsspan het die Mankele XCM met groot welslae aangedurf
ADVERTISEMENT
Die Ligbron Akademie vir Tegnologie bergfietsspan het die Mankele XCM met groot welslae aangedurf. Die uitslae was soos volg:
15km Dames ope
- Chane Barnard 6de
- Landi Pelser 13de
15km ope
- Dewald Drotsky 24ste
35km Junior :
- Armand Nel 3de
Masters :
Grovè Eksteen 5de
50km Junior :
- Kenneith Barnard 4de
- Will vd Venter 6de
- AJ Bekker 7de
Sub Vets :
Duane Purcocks 5de















