Laerskool Truida Kestell leerder kry uitstekende podium pret uitslae
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell se Kai de Klerk (graad 6) wat aan die eerste rondte van Podiumpret deelgeneem het en ‘n A++ behaal vir sy English Homorous / Experimental toespraak. Well done, we are proud of you!










