Laerskool Stulting skeidsregters presteer
ADVERTISEMENT
Juf. Lisé-Mari Duvenage en Carla Strydom is gekies om as skeidsregters diens te doen tydens die USSA toernooi in Gqeberha van 30 Junie – 4 Julie. Juf. Roeline van Breda is gekies as skeidsregter vir die o/13 Oos-Kaap span tydens die Nasionale Kampioenskappe. Veels geluk!












