Bethlehem Voortrekker Oos-Vrystaat spog met Atletiekuitslae
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Oos-Vrystaat Atletiekuitslae: Die medaljestand bevestig waarom BVHS ‘n skool in die Vrystaat is, waarmee rekening gehou moet word op die atletiekbaan:
- Goud 81
- Silwer 52
- Brons 19
Baie geluk! Trekkertrots. 15 Rekords is verbeter tydens die TBM- streeksbyeenkoms:
- Kaylie de Bruyn D14 1500m Hindernis
- Carla Britz D14 3000m
- Carla Britz D14 800m
- Andaline Warren D14 5000m Stap
- Anè Crous D14 100m
- Lisa Rautenbach D15 Diskus
- Carise van Rooyen D16 2000m Hindernis
- Danika Zwahlen D19 3000m Hindernis
- Danika Zwahlen D19 5000m
- Hlonolofatso Modisa S14 100m Hekkies
- Duandré du Plooy S14 Driesprong
- Bokang Moletsane S14 100m Hekkies
- Bokang Moletsane S14 300m Hekkies, S15 4×100 Aflos, S16 4×100 Aflos

Foto krediet aan: Visually Spoken










