Laerskool Stulting leerders behaal uitstekende prestasies by atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan al Laerskool Stulting se atlete wat uitstekende prestasies behaal het by die Kouga Atletiekbyeenkoms. Julle harde werk, toewyding en sportmangees het beslis vrugte afgewerp.

Uitslae:
- Olivia-Rose – 2de HS
- Hanré – 2de SP
- Ayrah – 2de VS
- Amé – 3de 200mH | 3de 75mH | 3de 800m
- Simoné – 2de 200mH | 1ste VS | 1ste SP | 1ste 70m
- Ansuné – 1ste SP
- Jaymar – 3de VS | 1ste 80m | 1ste 100m
- Jordan – 1ste HS (1,50m) | 3de 80mH
- Jake – 3de 1200m
- Klara – 2de SP | 2de Diskus | 3de SG
- Jan – 3de VS
- Azariah – 3de VS
- Annika – 2de SP
- Jayden – 1ste SP | 2de Diskus | 1ste SG
- Anru – 2de SP | 1ste Diskus | 2de SG
- Leani – 3de 70mH
- Simoné – 1ste 200m | 1ste SG
- Lize – 3de Diskus
- Lika – 1ste Diskus
- Roelf – 3de Diskus
- Louis – 3de SG
- RJ – 2de SP
Welgedaan aan elke atleet. Ons is ongelooflik trots op julle prestasies! Dankie ook aan die afrigters en ouers vir julle ondersteuning. Hou so aan! Die toekoms lyk blink!






















