Laerskool Stellenbosch hokkie presteer aan Marius Schoeman Fast Five hokkietoernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Stellenbosch spanne presteer aan Marius Schoeman Fast Five hokkietoernooi. Die o.12-hokkieseuns eindig eerste in hul groep en tweede uit 16 skole. Paul Haumann word aangewys as Speler van die toernooi! Welgedaan manne!!











