Laerskool Slot van die Paarl se Atletiek sterre
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die groep leerders wat Saterdag Slot se naam hoog gehou het by die Paarl-atletiek-byeenkoms.
Uitslae:
Lienke Swarts o/11:
- 4de in gewigstoot (6.89m)
Shani Dickens o/11:
- 5de in gewigstoot (6.86m)
- 4de in hoogspring (1.20m)
Clyde Jantjies o/11:
- 8ste in hoogspring (1.15m)
Tino Markus o/13:
- 3de in verspring (4.60m)
Ashwill Edon o/12:
- 5de in spiesgooi (21.61m)
Juan Witsche o/10:
- 5de in verspring (3.74m)
Caroli Pitout o/9:
- 2de in 80m (12.81s)
- 2de in 60m (9.26s)
Baie sterkte aan ons leerders wat Saterdag aan die Boland Sentraal-byeenkoms te Dal Josafat gaan deelneem. Ons is reeds trots op julle! Geniet elke oomblik!










