Bethlehem Voortrekker swemmers berei voor vir die 2023 seisoen
ADVERTISEMENT
Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers, Gaby Bishop en Jayden Maritz het onlangs die Hellweek Survivor 2023 bygewoon in Bloemfontein. Simon Grey het dit aangebied en die doel van hierdie strawwe week is om swemmers voor te berei vir die komende swemseisoen. Gaby het 8-10 km elke dag geswem en Jayden het 12-14 km ‘n dag geswem.
Gaby Bishop (Jayden Maritz afwesig met die neem van foto).










