Laerskool Rooihuiskraal se nuwe skolierpatrollie vir 2023
ADVERTISEMENT
Laerskool Rooihuiskraal se nuwe skolierpatrollie vir 2023 is reeds gekies, opgelei en volstoom aan die gang om padveiligheid by die Rooimiere te verseker. Dit is ‘n verantwoordelikheid wat van hierdie leerders vra om reeds 6:45 by die skool aan te meld en hulle doen dit pligsgetrou. Dis ‘n voorreg om ‘n verskil te kan maak!












