Laerskool Randhart leerders skitter in Gholf IPS-afdeling
ADVERTISEMENT
Laerskool Randhart gholfdogters het aan die Ekurhuleni Primary Schools Finals deelgeneem en pragtig presteer! Hulle het in die IPS-afdeling deelgeneem en die volgende merkwaardige prestasies behaal.
- Marnelle Moroney – 2 goud en 2 silwer
- Annebelle Engelbrecht – 1 goud, 1 silwer en 1 brons
Ons is ontsettend trots op julle harde werk, deursettingsvermoë en sportmanskap. Hou so aan, dames. Julle inspireer ons!











