Laerskool Park leerders presteer by die Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Ingrid Keyser en Mila Smit van Laerskool Park het aan die landsfinaal van Oppitong af se Redenaarskompetisie deelgeneem wat in Centurion, Gauteng gehou is van 16-18 Oktober. Hulle het uitstekend gevaar.
v.l.n.r Ingrid Keyser, Mila Smit










