Laerskool Oranje-Noord skuts presteer
ADVERTISEMENT
Die volgende skuts van Laerskool Oranje-Noord het by Duineveld vroeër in Mei aan Liga 4 deelgeneem en het baie uitstekend gevaar. Die Rooibye se mik is definitief in! Baie geluk met jul SKUTterrende uitslae!















