Laerskool Muldersdrif uitslae vir die SA Kampioenskappe van Uitvoerense Kunste
ADVERTISEMENT
Laerskool Muldersdrif leerders, Edward Harding en Edru Eksteen het vroeër die jaar aan die SACOPA provinsiale rondte deelgeneem en was deel van die Gautengspan. Beide word ingesluit in die Suid-Afrikaansespan vir 2025
Edward Harding 13-15 jaar kategorie
Acting Solo
- Gold x 9
- Silver x 1
- Brons x 2
- Overall acting 13-15
Acting Group
- Gold x 5
- Silver x 3
Vocals
- Gold x 1
- Silver x 3
- Brons x 2
Modeling
- Silver x 3
- Brons x 1
![]()
Edru Eksteen 8-10 jaar kategorie
Vocals
Silver x 1
Brons x 1
Acting Solo
Silver x 3
Brons x 4
Acting Groups
Gold x 7
Silver x 5
Brons x 1
![]()










