Primêre Skool op die Voorpos leerders presteer briljant tydens die A-Arts vertoning
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Voories wie briljant presteer het tydens die A-Arts vertoning.
- Anya Theron behaal 84% vir blokfluit.
- Nuria Rodriguez-Molina behaal 84% vir klavier.
- Elzaan Brandt behaal 85% vir haar vokale vertoning en is die algehele wenner in die kategorie.
Baie geluk! Ons is baie trots op elkeen van julle!










