Laerskool Muldersdrif leerder word gekies vir die Sentraal Gauteng stoei
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Lian Abrahamse wat gekies is vir Sentraal Gauteng Stoei u.11 freestyle span wat gaan deelneem aan SA’s op 26-
28 September, in Stellenbosch. Laerskool Muldersdrif is trots op jou.
![]()










