Laerskool Hugo Rust se nuwe personeel vir 2023
ADVERTISEMENT
Welkom aan Laerskool Hugo Rust se nuwe personeel vir 2023. Mischa Reinhardt( Intern GF), Waldo Erasmus (Graad 6), Robyn White (Intern GF), Jesse Lötter (Sportkantoor), Glenville Liebenberg (Intern IF/SF).










