Laerskool Gansbaai verwelkom al hul nuwelinge
ADVERTISEMENT
Laerskool Gansbaai verwelkom al hul nuwelinge. Ons nuwe Graad R sterretjies! En ons verwelkom ons nuwe Graad R juffrou- Michelle.
![]()
Graad 1’s 2024
Graad 1.2 is baie opgewonde om die nuwe skool jaar te begin.
Graad 1.1 is sommer dadelik reg om Graad 1 aan te pak










