Laer Volkskool tennisspelers presteer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Francois Naude en Petrus Wolfaardt wat opgeneem is in die Oos-Kaap o.13 Tennisspan wat die Oos-Kaap op 18 tot 22 Maart 2022 by die Nationale Skole Week in Bloemfontein gaan verteenwoordig. Ons is baie trots op julle!

Izak Naude

Petrus Wolfaardt









