Koffiefontein Gekombineerde Skool toutrekkers is gereed vir die SA kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Koffiefontein Gekombineerde Skool is baie trots om te kan aankondig dat die toutrekkkers ons skool gaan verteenwoordig by die 2024 Suid-Afrikaanse Junior Toutrek Kampioenskappe in Kimberley vanaf 14 tot 16 Maart 2024. Ons wil ons leerders baie sterkte toewens en ook al ons ander trekkers en ondersteuners bedank vir al die harde werk. Ons hoop om volgende jaar weer te kwalifiseer met meer spanne.











