Hoërskool Witteberg leerders ingesluit in die Noord-Vrystaat Hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Witteberg wat ingesluit is die onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne:
o.18A Meisies

Van links: Thato Mofokeng en Juné Lombard. Afwesig: Amy Kotzé
o.16A Meisies

Van links: Okuhle Zulu en Sebabatso Tshabalala. Afwesig: Juané Loubser en Arné Maritz
Senior Rhino Span

Van links: Lanri Labuschagne, Zané Wessels
o.18A Seuns

Van links: Jurie Wessels, Aldu Lombaard
o.18B Seuns

Van links: Jimson Motaung, Ntando Vilakasi en Dirk Willemse. Afwesig: Lehakoe Malinga
o.16A Seuns

Olerato Mosima
o.16 Seuns Country District

Van links: Ruan Lombaard, Wickus Lombard en Christopher Pead









