Hoërskool Witteberg hokkiespelers in onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne ingesluit
ADVERTISEMENT
`n Groot totaal van 34 Hoërskool Witteberg Hokkiespelers is in onderskeie Noord-Vrystaat Hokkiespanne ingesluit. Die spanne is al volg;
Meisies
- o.14 A- Okuhle Zulu
- o.14 B- Rhone Naude,Lisa Swart,Isabelle Koch,Bohlokwa Maitse
![]()
16A/B- Sebebatso Tshabalala,Tumi Mosikili,Thato Mofokeng,Juane Loubser,Hlali Mabuya,Amy Kotze,Arne Maritz, Oratilwe Mhlambe
![]()
18A/B Ané Beneke,Hope Mabe,Bongi Radebe,Ivé Vd Westhuizen,June Lombard
Seuns
o.14 B- Tshepo Moapeshesone
o.16A- Olerato Mosima
o.16B Lehakoe Malinga,Wikus Lombard,Ruan Lombaard
o.18A – Aldu Lombaard, Ntando Vilakazi
o.18B- Kananelo Thinyane, Jurrie Wessels
Rhinospan: Senior span:
- Petra Steinman
- Ilne Myburg
Junior span:
- Sue-lise Grobler
- Nica bester
- Sumari Eksteen
- Carli Strauss
- Dinique van Aardt
- Zané Wessels
Baie geluk aan elke speler, Witteberg is trots op julle!










