Hoërskool Waterkloof Klofieraad van 2024-2025
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Hoërskool Waterkloof Klofieraad van 2024/2025! Ons is trots op elkeen van julle. Mag hierdie jaar met sukses, groei, wysheid en insig gevul wees om ‘n positiewe impak in ons Kloofgemeenskap te maak.











