Hoërskool Waterkloof baie trots op hul rugbyspeler
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ronan Bastiaanse leerder van Hoërskool Waterkloof wat ingesluit is in die SA-Rhinospan wat in Italië gaan toer. Ronan (onder kaptein van die o.17 Bulle-span) en sy span tree ook as wenners tydens die Rhino week uit. Kloof is baie trots op jou!












