‘n Welverdiende oorwinning vir Hoërskool Rustenburg rugby
ADVERTISEMENT
‘n Welverdiende oorwinning vir die Rustie-rugbyspelers tydens Saterdag, 27 Mei 2023, se kragmetings teen Hoërskool Middelburg. Die Hoërskool Rustenburg is trots op elkeen van die rugbymanne!
Uitslae:
- 1stes 23 – 19
- 2des 24 – 10
- 3des 21 – 36
- o. 16 A 25 – 14
- o. 16 B 22 – 12
- o. 15 A 33 – 22
- o. 15 B 33 – 0
- o. 14 A 10 – 8
- o. 14 B 7 – 45
RHS se 1ste rugbyspan wat Middelburg 23-19 gewen het










