Augsburg Landbougimnasium Matriekklas van 2022 Matriekuitslae
ADVERTISEMENT
Hartlik geluk aan die Augsburg Landbougimnasium Matriekklas van 2022 met hul matriekuitslae. Baie dankie aan ons puik opvoeders en matriekleerders vir hul toewyding en harde werk!
94,92% slaagsyfer
28 Vak ’s
59 Vak B’s
72% universiteits- en 22% kollegetoelatings
Anneli Mouton 81,76% gemiddeld
Anneli du Plessis 80,67% gemiddeld
Elmoné Slabber 80,67 %










