Hoërskool Vredendal tennisspelers vaar puik
ADVERTISEMENT
Hanna de Wet en Katie Swanepoel leeders van Hoërskool Vredendal het die Boland Cavaliers op 1 Maart 2025 verteenwoordig by die Synergy Cup in Eversdal.Boland is uiteindelik aangewys as die algehele wenners na afloop van wedstryde teen WP, Eden en Noord-Kaap. Ons is trots op ons twee leerders wat deel uitgemaak het van dié wenspan.













