Laerskool Oranje-Noord tennisspelers het aan die SA Mini Tennistoernooi deelgeneem
ADVERTISEMENT
Laerskool Oranje-Noord tennisspelers Phillipa Knoesen en PD Nagel het aan die Suid-Afrika Mini Tennistoernooi in Kimberley deelgeneem. Phillipa het in die Platinum afdeling vir o.12 dogters deelgeneem en 2de gekom.PD het in die Goue afdeling vir o.12 seuns deelgeneem en ook 2de gekom. Baie geluk aan hierdie twee.
PD Nagel, Phillipa Knoesen










