Hoërskool Volksrust o.15 Sewes Rugby presteer
ADVERTISEMENT
Hoërskool Volksrust o.15 Sewes Rugby – 13 September. Wat ’n ongelooflike prestasie! Ons manne het gewys wat werk, liefde en spanwerk beteken:
VHS wen 31-17 teen Oosterland
VHS wen 34-12 teen Curro Nelspruit
VHS wen 47-12 teen Laeveld
VHS wen 43-0 teen Steelcrest
Gelykop 14-14 teen Baberton in die semi
Finaal wen 47-7 teen Oosterland – algeheel 3de!
Loop ’n week saam met die beste coaches en jy sal verstaan: liefde en omgee gaan nie net vir die seuns nie, maar ook vir sport, ons skool en ons dorp. Super trots om deel van hierdie span te wees!










