Hoërskool Swartland 2024 toutrek kampioenskap
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland het op Saterdag, 24 Februarie deelgeneem aan die 2024 Toutrek WP/Wynland kampioenskappe by HTS Drostdy in Worcester. Ons het die volgende uitslae behaal:
- 520kg seunspan – 6de
- 520kg gemengde span – 5de
- 520kg dogterspan – 4de
- 560kg span – 7de















