Hoërskool Punt toutrekspan neem deel aan die SA Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Hoërskool Punt het 31 Atlete wat opgeneem is in die Eden Atletiekspan , Hoërskool Punt se 1ste krieketspan gaan deelneem aan die Semifinaal van Krieket liga. Ons het ook EDEN atlete in Tweekamp en ons bied tydens die Maart Skoolvakansie, die groot Arthur Johnson Sportweek aan ,waar skole van regoor die land kom deelneem aan Rugby, Netbal en Hokkie.
Dan het ons ook ‘n splinternuwe toutrekspan, wat binnekort aan die SA kampioenskappe gaan deelneem in verskeie gewigte. Daar was verkeie hokkie spelers wat gekies was vir die EDEN hokkie oefengroep, maar ek het nog die spanlyste ontvang. Glo wel daar sal ook ‘n paar wees in die span.










