Hoërskool Overvaal atleet gekies vir die AVT-span
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Chandré O’Grady van Hoërskool Overvaal wat gekies is vir die AVT-span om hierdie naweek in die o/16 ouderdomsgroep aan die ASA Kampioenskappe deel te neem! Sy gaan haar staal wys in die 100m, 200m én die aflos – ’n ongelooflike prestasie! Ons is trots op jou, Chandré!
Sterkte vir die naweek – hardloop met hart en geniet elke oomblik!










