Hoërskool Hans Strijdom atlete neem deel aan Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Hans Strijdom atlete het op 1 Februarie aan die Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms gaan deelneem.
Voor: Marcus van der Walt, Jolani Bronkhorst, Chaldené Burger, Elrike vd Merwe, Marli Hoffmann, Cara Louw, Elandi van Staden en Jaden Enslin. Agter: Janneman Benson, Francois Koen, Pieter Harmse, Ziaan Smith, Zander Law, JP Koen en George Nkoana.
Cara Louw het tydens die Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms, ‘n tweede plek behaal met spiesgooi D o.17.
George Nkoana het tydens die Tuks Top 10 Atletiekbyeenkoms, ‘n eerste plek behaal met driesprong S o.19










