Hoërskool Eldoraigne matrikulante maak hul eerste kruisie vir SA op stemdag
ADVERTISEMENT
Ons is baie trots op elke Hoërskool Eldoraigne matrikulant wat die tyd geneem het om hul stem te gaan maak vir ‘n beter Suid-Afrika. Baie dankie Eldo’s, julle is ‘n voorbeeld vir ander dra by tot ‘n beter toekoms!










