Hoërskool Die Wilgers Meisies atleet van die dag
ADVERTISEMENT
Hoërskool Die Wilgers Meisies atleet van die dag. Interhoër Atletiek 2023

Junior Victrix Ludorum en Meisies atleet van die dag – Luché Oosthuizen (0/15)
- Diskus 0/15 – 1ste plek: 25.89m
- Gewigstoot 0/15 – 1ste plek: 9.88m








