Hoërskool Bredasdorp se tennissterre presteer
ADVERTISEMENT
Die sussies Melissa (o.14) en Mieke (o.18) Saayman het eerste geëindig in die derde rondte van die Overbergtennisproewe in Hermanus. Lohann Fourie (gr.12) het hul sege geëwenaar deur eerste te eindig in die o.18-afdeling. Baie geluk. Julle is voorwaar Hoërskool Bredasdorp se tennissterre!

Lohann Fourie

Melissa en Mieke Saayman









