Die jaarlikse inhuldigingseremonie van die Hoërskool Centurion eerste hokkiespanne vind plaas
ADVERTISEMENT
Die jaarlikse inhuldigingseremonie van die Hoërskool Centurion eerste hokkiespanne het op Dinsdag, 23 April 2024 plaasgevind. Tydens die geleentheid is die spelers deur die waarnemende hoof, mnr. André Labuschagne, ingehuldig. Die ouers het die voorreg gehad om die balkie vir hul dogter of seun aan te steek.
Fotokrediet: Chani Bisschoff













