Hoërskool Curro Durbanville leerders presteer by die Oppie Tong af Redenaarskompetisie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Curro Durbanville is geweldig trots op Luca Human en Anja Muller (gr.10) wat beide deurgedring het na die nasionale finaal van die Oppie tong af Redenaarskompetisie. Beide leerders het in Centurion deelgeneem. Anja behaal ‘n nasionale 4de plek in die die oorredende toespraak-kategorie terwyl Luca Human met die nasionale 1ste plek in die vermaaklikheidstoespraak-kategorie wegstap! Baie geluk met hierdie merkwaardige prestasie!
![]()










