Vaal Driehoek
Hoërskool Transvalia leerders blink uit in die swembad
Hoërskool Transvalia leerders blink uit in die swembad! Ons is ongelooflik trots op die volgende leerders wat Transvalia in die komende weke op streek- ...Hoërskool Driehoek ruiters blink uit
Hoërskool Driehoek Western Mounted Games-ruiters blink uit! Melissa Powell en Jessica Deyzel het aan die Vrystaat SAWMGA Qualifier 1 / Western Mounted Games Qualifier ...Hoërskool Transvalia atleet presteer puik
Baie geluk aan Mieke van Zyl, Hoërskool Transvalia se talentvolle O/15 hekkiesatleet, wat Valia trots gemaak het tydens Potchefstroom Gimnasium se Prestige-byeenkoms! Mieke is ...Hoërskool Overvaal atlete presteer uitstekend by die Gauteng Kampioenskappe
23 van Hoërskool Overvaal atlete het die afgelope naweek met trots aan die Gauteng Kampioenskappe deelgeneem. Julle harde werk, deursettingsvermoë en Valie-gees maak ons ...Netball achievement for Vereeniging Gimnasium
Congratulations to Vereeniging Gimnasium’s Miss Masehle who has been selected as a U14 Gauteng Netball Provincial selector and coach. We wish her best of ...Hoërskool Transvalia atlete maak Vanderbijlpark trots
Hoërskool Transvalia se atlete het hierdie seisoen uitstaande prestasies gelewer en bewys weer dat harde werk en toewyding vrugte afwerp! Meer as 80 atlete ...Hoërskool Transvalia begin die gholfseisoen op ‘n hoë noot
Hoërskool Transvalia het die gholfseisoen sterk afgeskop en staan reeds 11 punte voor hul naaste teenstanders, Dr Malan, na twee ligawedstryde. ’n Fantastiese begin ...Laerskool Vryheidsmonument spog met met 2de plek Victrix Ludorum by die D7-byeenkoms
D7 Honours Function @ Fundamentals: Rochelle Wallace van Laerskool Vryheidsmonument was aangewys as tweede plek Victrix Ludorum by die D7-byeenkoms wat op 26 Februarie ...Hoërskool Driehoek atlete gereed vir die Gauteng Kampioenskappe
Hoërskool Driehoek is HOEKIE-trots op die volgende atlete wat môre en Saterdag aan die Gauteng Kampioenskappe gaan deelneem! BARRET ADRIELLE SCHMIDT JAIME ANéSHA FOURIE ...Vereeniging Gimnasium proudly introduce the RCL for 2026
Vereeniging Gimnasium Proudly introducing the RCL 2026. A team of dedicated learner leaders ready to serve, lead with integrity, and make a positive difference ...Hoërskool Overvaal atlete gekies vir die D7-kampioenskappe
’n Totaal van 84 Hoërskool Overvaal atlete is gekies om op Vrydag, 27 Februarie 2026 aan die D7-kampioenskappe deel te neem by DP De ...Laerskool Vryheidsmonument ruiters presteer
Laerskool Vryheidsmonument se Jayden Nigrini en Mienke Vosloo het deelgeneem aan die Sanesa Show Jumping Skou wat plaasgevind het in Kyalami. Jayden het eerste ...Hoërskool Driehoek atlete presteer puik by die Interharte-atletiekbyeenkoms
Tydens die Interharte-atletiekbyeenkoms het Hoërskool Driehoek se atlete alles in die stryd gewerp en die volgende medaljes verower: Goud: 38 Silwer: 23 Brons: 18 ...- BloemfonteinBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardCurro Academy ClayvilleCurro Academy MbombelaCurro Academy PretoriaCurro Academy Protea GlenCurro Academy RiversideCurro Academy Savanna City Independent SchoolCurro Academy SoshanguveCurro Academy WilgeheuwelCurro AuroraCurro BankenveldCurro Barlow ParkCurro Bloemfontein Private SchoolCurro BrackenfellCurro BurgundyCurro Castle Eco-KidzCurro Century CityCurro DelftCurro DurbanvilleCurro EdenvaleCurro ForeshoreCurro HazeldeanCurro Helderwyk Independent SchoolCurro Heritage HouseCurro HermanusCurro HeuwelkruinCurro HillcrestCurro Jewel CityCurro KathuCurro KlerksdorpCurro KrugersdorpCurro LangebaanCurro MahikengCurro Meridian Cosmos City High SchoolCurro Meridian PinehurstCurro Meridian RustenburgCurro MidrandCurro Midrand Halfway Gardens Primary SchoolCurro Midrand SagewoodCurro MonaghanCurro MosselbayCurro Mount RichmoreCurro NelspruitCurro New RoadCurro Northern AcademyCurro OnlineCurro PretoriaCurro Riverside High SchoolCurro RivoniaCurro RoodeplaatCurro Rosen CastleCurro Salt RockCurro SecundaCurro SerengetiCurro SitariCurro Somerset WestCurro SoshanguveCurro SoshguveCurro ThatchfieldCurro The BlydeCurro UitzichtCurro VanderbijlparkCurro Victory ParkCurro WaterfallCurro WestbrookDurban and Durban NorthEast RandEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHighveldJHB CentralJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadMpumalangaNorth WestNorthern CapeNorthern SuburbsOverbergPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouthern CapeSowetoSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosVaal DriehoekWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Curro’s Class of 2025 Achieves Outstanding IEB Matric Results
Curro Holdings, South Africa’s leading independent education provider, has announced the Independent Examinations Board (IEB) matric results for the Class of 2025, reaffirming the ... Hoërskool Driehoek stel Hoofleiers vir 2026 bekend
Nuwe hoofstuk vir ons Hoekie-leiers! Met trots stel Hoërskool Driehoek die hoofleiers vir 2026 bekend – jongmense wat met visie, waardes en ’n ware ...E-sports Flourishing at Curro Vanderbijlpark
E-sports have become one of the most exciting and fastest-growing sporting codes at Curro Vanderbijlpark. What started as a humble initiative just three years ...Curro Vanderbijlpark SACOPA results
Curro Vanderbijlpark Shines at the South African Championships of Performing Arts. During the October holiday, Curro Vanderbijlpark’s talented Marimba Band, dancers, models, and one ...Hoërskool Driehoek leerder verwerf haar Protea KSA-kleure
Olivia Olivier van Hoërskool Driehoek het tydens ‘n Spog-gala haar Protea KSA-kleure ontvang. Sy vertrek na Wallis waar sy Suid-Afrika gaan verteenwoordig tydens die ...Rugby prestasie vir Hoërskool Transvalia
Baie geluk aan Hoërskool Transvalia se vier 0.14-rugbyspelers — JP Smit, Rassie Redelinghuys, Lian Gouws en Logan van Rooyen — wat die 0/14 IPT ...- BloemfonteinBryanston Sandton RosebankCenturionCity Bowl Atlantic SeaboardCurro Academy ClayvilleCurro Academy MbombelaCurro Academy PretoriaCurro Academy Protea GlenCurro Academy RiversideCurro Academy Savanna City Independent SchoolCurro Academy SoshanguveCurro Academy WilgeheuwelCurro AuroraCurro BankenveldCurro Barlow ParkCurro Bloemfontein Private SchoolCurro BrackenfellCurro BurgundyCurro Castle Eco-KidzCurro Century CityCurro DelftCurro DurbanvilleCurro EdenvaleCurro ForeshoreCurro HazeldeanCurro Helderwyk Independent SchoolCurro Heritage HouseCurro HermanusCurro HeuwelkruinCurro HillcrestCurro Jewel CityCurro KathuCurro KlerksdorpCurro KrugersdorpCurro LangebaanCurro MahikengCurro Meridian Cosmos City High SchoolCurro Meridian PinehurstCurro Meridian RustenburgCurro MidrandCurro Midrand Halfway Gardens Primary SchoolCurro Midrand SagewoodCurro MonaghanCurro MosselbayCurro Mount RichmoreCurro NelspruitCurro New RoadCurro Northern AcademyCurro OnlineCurro Riverside High SchoolCurro RivoniaCurro RoodeplaatCurro Rosen CastleCurro Salt RockCurro SecundaCurro SerengetiCurro SitariCurro Somerset WestCurro SoshanguveCurro SoshguveCurro ThatchfieldCurro The BlydeCurro UitzichtCurro VanderbijlparkCurro Victory ParkCurro WaterfallCurro WestbrookDurban and Durban NorthEast RandEastern CapeFree StateGauteng JohannesburgGauteng PretoriaHelderbergHighveldJHB CentralJHB EastKrugersdorp RoodepoortKwazulu-NatalLimpopoLowveldMidrand Fourways Sunninghill WoodmeadMpumalangaNorth WestNorthern CapeNorthern SuburbsOverbergPort Elizabeth and SurroundsPotch Klerksdorp and surroundsPTA EastPTA NorthRandburg Linden NorthcliffRegional NewsRustenburg Brits and surroundsSouthern CapeSowetoSwartland and West CoastTable Bay and MelkbosVaal DriehoekWest Rand Carletonville FochvilleWestern CapeWestville Pinetown Hillcrest Kloof
Curro Halala Cup crowns champions in gripping finale
Sixty-four school football teams from across South Africa converged for the inaugural Curro Halala Cup – a four-day celebration of talent, ambition, and national pride. With ... Curro Vanderbijlpark Shines at Inter Curro Athletics
We are thrilled to celebrate the outstanding achievements of our young athletes who proudly represented Curro Vanderbijlpark Primary at the recent Inter Curro Athletics ...Hoërskool Driehoek Gr 9 leerders skitter by Leeskompetisie
HOEKIE GRAAD 9S SKITTER BY LEESKOMPETISIE! Hoërskool Driehoek graad 9-leerders het vandag met trots deelgeneem aan die Sedibeng-Wes Distrik Leeskompetisie. ’n Spesiale gelukwensing aan ...Vereeniging Gimnasium kies leiers vir 2025/2026
Gimmies-leierskap. Baie geluk aan elke seun en dogter met jul verkiesing tot die 2025/2026 Gimmieraad. Ons wens hulle alle voorspoed en sterkte toe met ...Hoërskool Overvaal skut gekies vir die Vrystaatspan
Hoërskool Overvaal is ongelooflik trots op Stefan Immelman (Graad 11) wat aan die Freestate Classic Silhouette Skietkompetisie deelgeneem het. Hy het Goud gewen in ...Hoërskool Transvalia o.17 Skaakspan presteer uitstekend
Hoërskool Transvalia 0.17-span het op 30 Augustus in Benoni aan die Gauteng Skaaktoernooi deelgeneem en uitstekend gevaar! Algeheel: 20ste plek tussen sterk skole – ...Hoërskool Driehoek kondig Matriekraad vir 2026 aan
BAIE GELUK aan elkeen van julle wat gekies is om deel te wees van die Matriekraad! Hierdie is nie net ’n groot voorreg nie, ...5 uit 5 vir Hoërskool Overvaal rugbyspanne
Al 5 van Hoërskool Overvaal rugbyspanne het die Valke Liga-Finaal gewen! Dis wat gebeur wanneer toewyding, harde werk en ware Valiegees saamkom. Ons is ...Laerskool Eligwa hokkiespelers bou aan die toekoms
Tydens die Rhino Week vier ons nie net sport nie, ons bou aan die toekoms!Hierdie toernooi is veel meer as net ‘n kompetisie, dit ...Hoërskool Overvaal hokkiespeler gekies om SA te verteenwoordig
Tydens die vakansie het Tivan Kotze van Hoërskool Overvaal aan die Rhinoweek-toernooi deelgeneem – en ons is ongelooflik trots om aan te kondig dat ...Hoërskool Overvaal krieketspelers presteer
Drie van ons talentvolle krieketseuns het hulle tasse gepak en koers gekies na Nederland vir ’n internasionale kriekettoer! Austin Coetzee Juwan Pieterse Luan Le ...HTS Sasolburg girls selected for the Valke Girls Craven Week team
Congratulations to all these HTS Sasolburg Girls who were selected to play for the Valke at the National Girls Craven Week. Spanner Pride!Hoërskool Driehoek onder 14 netbalspan is die Ligawenners
Hoërskool Driehoek o.14A-Netbalspan wat Sedibeng ligawenners was en wat afgelope naweek aan die Gauteng-kampioenskappe gaan deelneem het waar hulle 11de geëindig het. Hoërskool Driehoek ...Hoërskool Driehoek onder 14 hokkiespan is die ligawenners vir 2025
Dit is met groot trots wat ons kan aankondig dat ons o.14 Seunshokkiespan LIGAWENNERS is vir 2025! Dit volg nadat hulle vir Transvalia op ...Hoërskool Transvalia skaakspelers presteer
Baie geluk aan Nathan Kotzé, Rochelle Minnaar en Ulrich Laage van Hoërskool Transvalia wat deelgeneem het aan die D8 Sedibeng Skaaktoernooi in die D8-distrik. ...Hoërskool Driehoek skaakspelers presteer uitstekend
Baie geluk aan Hoërskool Driehoek se briljante skaakleerders wat uitmuntend presteer het tydens die D8 Sedibeng-Wes Skool Individuele Skaaktoernooi! Met elke skuif het julle ...Laerskool Vryheidsmonument redenaars presteer
Baie geluk aan ons drie Monnies wat in die Semi-Finale die volgende plekke behaal het onder die Top 10: Lexi Lloyd (7de plek), Kayleigh ...Taekwondo sukses vir Hoërskool Driehoek
Taekwondo-sukses vir Hoërskool Driehoek! Ons is HOEKIE-trots op drie van ons leerders wat aan die Yonsei Provinsiale Kompetisie in Vaalpark deelgeneem het en met ...Redenaars prestasie vir Hoërskool Transvalia
Baie geluk aan die volgende leerders van Hoërskool Transvalia wat almal deurgedring het na die semi-finale rondte van die ATKV-landswye redenaarskompetisie. Baie geluk julle ...Hoërskool Driehoek ruiters presteer uitstekend
Baie geluk aan Jessica Deyzel (Graad 10) en Dane Scholtz (Graad 11) van Hoërskool Driehoek wat aan die Vrystaat Wes-Gemonteerde Spele Interprovinsiale Kompetisie deelgeneem ...Laerskool Vryheidsmonument leerder behaal 1ste plek by die Distriksolimpiade
Baie geluk aan Dennis Deheyder in Graad 6 by Laerskool Vryheidsmonument wat eerste plek behaal het in die Distriksolimpiade met ’n uitstekende persentasie van ...








































