Free State
Nuwe rekords vir Laerskool Truida Kestell atlete
Baie geluk aan die volgende atlete van Laerskool Truida Kestell wat rekords verbeter het tydens Thabo Mofutsanyana Kampioenskappe.NFS Hockey Trails achievement from New Horizon College Bethlehem
New Horizon College Bethlehem congratulates Keabetswe Motlhamme on being selected to participate in the NFS Hockey Trials taking place on 17 April 2026 in ...Laerskool Truida Kestell het aan die Vrystaat Kampioenskappe deelgeneem
Baie sterkte aan LaerskoolTruida Kestell wat deelgeneem het aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg.St Andrew’s College 2026 Winter Sports Captains
As the winter sports season gets underway, we are delighted to announce the captains and vice captains who will be leading our Hockey and ...Personeel prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan mnr. William Goslett wat verkies is as Voorsitter van Lejweleputswa-Suid Atletiek en juf. Sanet Doubell wat verkies is as Sekretaresse van ...Groot skoene om te vul, sê Grey Kollege SBL nadat skoolhoof sy aftrede aankondig
Groot skoene om te vul, sê Grey Kollege SBL nadat skoolhoof sy aftrede aankondig. Die skoolhoof van Grey Kollege Sekondêr, mnr. Braam van Wyk, ...New Horizon College principal attend an Accreditation Ceremony
On 4 March 2026, our principal, Mr. Pekeshe, proudly represented New Horizon College Bethlehem at an Accreditation Ceremony held in Pretoria. The event brought ...Laerskool Truida Kestell atlete
Baie sterkte aan die Laerskool Truida Kestell atlete wat hierdie naweek deelneem aan die Vrystaat Kampioenskappe in Sasolburg.Tennis prestasie vir Laerskool Truida Kestell
Baie geluk aan Laerskool Truida Kestell leerders Lance Kriek en Linzi Botha wat die afgelope naweek die o.13 Vrystaaat-tennisspan by Synergy Cup in Bloemfontein ...New Horizon College Gr 12’s received their baseball jackets
The New Horizon College Bethlehem Grade 12 learners proudly received their much-anticipated baseball jackets today — a milestone moment in their final year of ...Primêre Meisieskool Oranje hardloop na oorwinning
Suid-Vrystaat Atletiek OMS algeheel 1ste Primêre Meisieskool Oranje neem deel aan die Suid-Vrystaat Atletiek en laat geen trofee by ons verbygaan nie! OMS wen ...Eunice High School for Girls netball team is fast and fearless
The Eunice High School for Girls netball teams had a busy week and thoroughly enjoyed the OMS Night Series as well as the President ...WESGROW Sentrale Skole Sportreeks 2026 bepalings
Waar Tradisie, Trots en Top Sport Ontmoet! Die jaarlikse Wesgrow Sportreeks is weer hier! 8 skole, 3 sportsoorte (hokkie, netbal en rugby) en een ...Rugby prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan mnr. JP Kalp wat verkies is as Sekretaris van die Griffons Laerskole Skeidsregtersunie. Primêre Skool Naudeville is ongelooflik trots op hierdie besondere ...President Brand Primêr atlete skitter
Baie geluk aan President Brand Primêr atlete wat deurgedring het na die Vrystaatkampioenskappe wat op Saterdag, 7 Maart in Sasolburg plaasvind. Ons staan bankvas ...Hoërskool Sentraal krieket dogters eerstespan vier oorwinning
Hoërskool Sentraal Krieket dogters eerstespan het ‘n uitstekende oorwinning teen HTS , met 118 lopies,behaal. Telling : 165/2 Kolfwerk Lisa Bornman 62(74)* Lisha Bellingan -40 ...Hoërskool Fichardtpark Verbruikerstudie leerders van resep tot perfeksie
Die Verbruikerstudies-graad 11-leerders van Hoërskool Fichardtpark het hul vaardighede en kennis verder uitgebrei tydens die Anchor-gisdemonstrasies wat hulle bygewoon het. Elke leerder het gisdeeg ...Hoërskool Jim Fouché spog met leiers van die toekoms
Die JF-Koringare het op 20–21 Februarie hul eerste landsdiensklubkamp vir 2026 by Hoërskool Jim Fouché gehad. Die verrigtinge het Vrydagmiddag afgeskop toe die leerders ...Primêre Skool Jim Fouché tennisspelers is die baan meesters
Die volgende leerders van Primêre Skool Jim Fouché het op 21 Feb 2026 deelgeneem aan die Wolf Pack Toernooi en uitstekend gevaar! Ansuné Young ...Vrystaat Atletiekbyeenkoms prestasie vir Primêre Skool Naudeville
Baie geluk aan die volgende Primêre Skool Naudeville atlete wat uitstekend presteer het by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Dean Louw o.12 -2de plek in gewigstoot ...Grey College Primary School swemmer is die waterwenner
Cobus de Jager (gr.7) van Grey College Primary School het 28 Februarie deelgeneem aan die Level 0 Mangaung byeenkoms en het as volg presteer: ...Grey College squash players is the masters of the wall
Congratulations to Grey College squash players who delivered outstanding performances at the Bloemfontein Open Tournament. We are incredibly proud of your achievements! Results : ...Free State Athletics achievement from New Horizon College Bethlehem
It’s great to hear about Keabetswe Motlhamme’s progress! He participated in the TMD meeting on 18 February, where he successfully qualified to represent Free ...Eunice High School was awarded for academic excellence
Congratulations to Eunice High School’s incredible educators and learners who were recognised at the Free State Department of Education Well Done Function. #SimplyExcellent! #MMED2026. ...Hoërskool Witteberg bekragtig weer akademiese uitnemendheid
Hoërskool Witteberg se uitstaande 2025-matriekuitslae is amptelik erken tydens die Departement van Onderwys se “Well Done Function” wat op Vrydag, 20 Februarie, aangebied is. ...Stoei prestasie vir Naudeville Primêre Skool
Baie geluk aan Naudeville Primêre Skool leerder Jan-Phillip du Plessis wat 28 Februarie deelgeneem het aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria en ...Grey Kollege Graad 11 (2025) Toekenningswenners
Baie geluk aan al die Grey Kollege leerders wat toekennings ontvang het vir hul Graad 11 prestasies van 2025. K Ahmed (Second Position: 92.76 ...Laerskool Truida Kestell swemmers presteer
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerlinge wat aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championshops op 17 & 18 ...New Horizon College Harrismith is proud of their athletes
Thirty three athletes from New Horizon College Harrismith took part in the Eastern Free State athletics meeting in Bethlehem. We are proud of all ...Primêre Skool Naudeville atlete neem deel aan Noord-Vrystaat atletiekbyeenkoms
Baie geluk aan die volgende leerders van die Primêre Skool Naudeville, wat ingesluit is in die Lejweleputswa Atletiekspan wat Saterdag, 28 Februarie gaan deelneem ...New Horizon College Bethlehem recognised for Academic Excellence
New Horizon College Bethlehem had the honour of attending the Thabo Mofutsanyana Education District Well Done Function held on Friday, 20 February 2026, where ...Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekroon as die nommer 1 Akademiese skool
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is as die bes presterende akademiese skool in die stedelike kategorie, in die Thabo Mofutsanyana-distrik aangewys. Tydens die jaarlikse “Well Done”-funksie ...Mr & Miss New Horizon College Harrismith
What an event to remember! From confidence-filled walks and powerful speeches to elegance, talent, and unforgettable moments on stage — the Mr & Miss ...New Horizon College Bethlehem athletes selected for the Eastern Free State Championship
On 6 February, 80 athletes from New Horizon College Bethlehem proudly competed in the Circle Two Graanveld Meeting. Our learners showed great determination and ...New Horizon College Bethelehem participated at the Platteland Hockey Trials
The Platteland NFS Hockey Trials took place on 17 February 2026 at the BVHS and Witteberg Astro fields, bringing together talented players from small ...Primêre Skool Naudeville leerder is gekies vir die A-Span Tweekampspan
Baie geluk aan Elle-Ann Roper, Gr. 6 leerder van Primêre Skool Naudeville, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan wat in ...Mr & Miss New Horizon College Bethlehem 2026
The Mr & Miss New Horizon College event, hosted on 13 February 2026 at New Horizon College Bethlehem, proved to be a truly outstanding ...New Horizon College Bethlehem building leaders for tomorrow
Prefects from both New Horizon College Bethlehem and Harrismith New Horizon College attended an inspiring leadership training camp at Drakensville . During the camp, ...Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe personeel
Soos die nuwe jaar aanbreek, is dit vir Hoërskool Witteberg ’n groot voorreg om ons nuwe personeel by Witteberg te verwelkom.Primere Skool Naudeville spog met ruitersport uitslae
Primere Skool Naudeville se ruiters het aan die eerste SANESA Vrystaat Kwalifiserende rondte deel geneem by BRS Equestrian Centre in Riebeeckstad. Die leerders het ...








































