AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • 32 medals at MASA national championship for Bfn’s Seijin Karate Club

  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp


Laerskool Gene LouwNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape
Home›Regional News›Western Cape›Northern Suburbs›Laerskool Gene Louw›Boekepret by Laerskool Gene Louw

Boekepret by Laerskool Gene Louw

By Andreneza Damonse
8th May 2024
596
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ten spyte van ’n magdom moderne afleidings wat om jong kinders se aandag meeding, kan die bekoring van ’n boek nie maklik geklop word nie. Dít was duidelik op 23 April, toe Laerskool Gene Louw se grondslagfaseleerders ter viering van Wêreldboekedag besoek ontvang het van die gewilde kinderboekskrywer en aktrise Bianca Flanders.

Flanders het ’n groot groep opgewonde gr. 1- tot 3-leerders vermaak met ’n praatjie en ’n voorlesing, waarna hulle van haar boeke kon koop.

Daarbenewens het Lapa Uitgewers van 23 tot 25 April ’n boekuitstalling by die skool aangebied waar leerders asook hul ouers oor drie dae die kans gekry het om ’n verskeidenheid kinderboeke deur te kyk en te koop – en uit die aanvoelbare entoesiasme in dié lokaal kon ’n mens aflei dat ’n goeie storie op papier steeds groot toorkrag inhou.

Afgesien van haar geliefde kinderboekreeks oor die avonture van ’n meisie genaamd Pampoenpit (in Engels beskikbaar as die Pumpkin-reeks), is Flanders bekend vir haar rolle in TV-reekse soos Nêrens, Noord-Kaap en Troukoors. Sy het pas ook haar eenvrouteaterproduksie Karamonk by die Suidoosterfees in Kaapstad bekendgestel.

  • Leerders van Laerskool Gene Louw het aan die aktrise en kinderboekskrywer Bianca Flanders se lippe gehang tydens ’n praatjie by die skool ter viering van Wêreldboekedag, 23 April.

  •  Flanders het ook vir die leerder uit haar boeke voorgelees.

  • Jean Loedolff (gr. 4), Katrien Roelofse (gr. 3), Connor Kidson (gr. 4), Christo Bruwer (gr. 3) en Arno Fourie (gr. 4) met hul gunstelingtitels tydens Lapa Uitgewers se boekuitstalling by Laerskool Gene Louw.

 

Jéma Swanepoel en Ava-Lee Moodley (beide in gr. 3) moes moeilike besluite neem om hul kopies uit te kies.

 

TagsBoekedag
Previous Article

Grey College vs Paarl Boys’ High School ...

Next Article

[Interview] Sibusiso Gabuza U19A hockey captain from ...

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Bellville-Noord geniet dit om boekkarakters te wees

    2nd May 2024
    By Andreneza Damonse
  • BolandLaerskool WA JoubertRegional NewsWestern Cape

    Laerskool WA Joubert Graad R leerders vier Boekedag

    29th September 2025
    By Charl Paulse
  • BolandCourtrai Primary SchoolRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Courtrai vier Boekedag

    5th June 2025
    By Karien Frans
  • Eastern CapePort Elizabeth and SurroundsRegional NewsSt Andrew's College Grahamstown

    Basketball results from St Andrew’s College vs Theodor Herzl High School

    5th November 2024
    By Karien Frans
  • Durban and Durban NorthHoly Family College DurbanKwazulu-NatalRegional News

    Holy Family College Durban took a moment to remember a very special occasion

    11th December 2023
    By Meinette van Zyl
  • Laerskool WesbankRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool Wesbank skaakspelers skitter tydens die Wes-Kaap Skaakproewe

    9th July 2025
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgHoërskool OvervaalRegional NewsVaal Driehoek

    Hoërskool Overvaal netbalspeler wys haar staal

  • Kwazulu-NatalRegional NewsSt Benedict SchoolWestville Pinetown Hillcrest Kloof

    St Benedict School in Pinetown socialise after a busy first week back at school

  • Eastern CapeLorraine Primary SchoolPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Laerskool Lorraine Primary Fietsry Span voorloper in Interskole Bergfietsry Reeks

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us