AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • 32 medals at MASA national championship for Bfn’s Seijin Karate Club

  • Gereformeerde Skool Dirk Postma behaal 2de plek in die RoboMission kompetisie

  • Laerskool Truida Kestell leiers skitter op provinsiale verhoog

  • Die Hoërskool Wonderboom Tiere sluit hul liga op `n hoë noot af

  • Cannons Creek heads to Grade 11 Leadership Camp


Bethlehem Voortrekker HoërskoolFree StateNorthern and Eastern Free StateRegional News
Home›Regional News›Free State›Northern and Eastern Free State›Bethlehem Voortrekker Hoërskool›Bethlehem Voortrekker Hoërskool netbalspan maak hul merk

Bethlehem Voortrekker Hoërskool netbalspan maak hul merk

By Andreneza Damonse
1st July 2025
342
0

ADVERTISEMENT


Share:

Voortrekker Eerstenetbalspan die kroon …

Die 1ste netbalspan van Voortrekker het in alle opsigte ‘n indrukwekkende merk gemaak tydens die jaarlikse Sentaal netbaltoernooi wat vanaf 27 April – 1 Mei by Hoërskool Sentraal aangebied is. Die o.19-deelnemende spanne was verteenwoordigend van gedugte skole van regoor die land. Voortrekker moes onder andere kragte meet teen kompeterende spanne van Brandwag, Fichardtpark, Garsfontein, Oranje, Despatch en Duineveld. Voortrekker slaag daarin om 5 uit hul 6 poelwedstryde te wen en deur te dring na die semi-finale rondte. Uiters spannende wedstryde is onder meer teen Brandwag en Duineveld gespeel en beide spanne moes diep delf om hul mederingers uit te oorlê. Deursettingsvermoë en spanwerk het telkens vir Voortrekker die deurslag gelewer en oorwinnings vir die span verseker. Tydens die semi-finale moes Voortrekker teen die tuisskool en toernooi-organiseerders, Sentraal, meeding. Beide spanne het hul man gestaan en uiteindelik gelykop 19-19 geeïndig. Na eksta tyd van 10 minute, kon ‘n onstuitbare Voortrekkerspan nie uitoorlê word deur Sentaal nie en slaag die Trekkers uiteindelik daarin om die wedstryd met ‘n telling van 26-23 te beklink. Hierdie was in alle opsigte ‘n soete oorwinning vir die Bethlehemiete. Hulle dring daarmee deur na die finale rondte teen Garsfontein. Garsfontein het hulle eie posisie verseker deur ‘n oorwinning oor Hoërskool Waterkloof. Die finale wedstryd word deur Garsfontein gewen, maar Voortrekker het deurentyd hul onstuitbare krag getoon deur veral uitmuntende verdedigende spel vanaf al hul verdedigende spelers. Voortrekker word as naas-wenners van die toernooi gekroon en het in alle opsigte hul stempel as ‘n span waarmee rekening gehou moet word, afgedruk. Die Voortrekker 1ste netbalspan maak Trekkerharte trots!

Voor: Ruzel Vorster Afrigter, Leane van den Berg, Maja Botha, Kaylie de Bruyn, Thato Mohloki, Clarise Reinecke, Lisa van Wyk Spanbestuurder
Agter: Jodie Haward, Chloë Opperman O/kaptein, Anja van Zyl Kaptein, Celri Botha O/kaptein, Siphosihle Msimanga

 

TagsNetbal
Previous Article

Hiermee Mr en Mej Bethlehem Voortrekker Hoërskool ...

Next Article

Bethlehem Voortrekker Hoërskool dra weer die Kampioen ...

Share:

Related articles More from author

  • Eastern CapeEastern Cape TownsLaer VolkskoolRegional News

    Laer Volkskool netbalspelers spog met nuwe netbalsakke

    10th March 2025
    By Andreneza Damonse
  • Breede ValleyLaerskool GerickeRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gericke netbal nuus

    22nd July 2022
    By Karien Frans
  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Netball results from Bredasdorp High School

    14th April 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool LangenhovenRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Hoërskool Langenhoven netbalspelers is opgeneem in die Netbal Edenspanne

    11th June 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool Oranje-NoordNorthern CapeRegional News

    Laerskool Oranje-Noord netbalspelers presteer

    12th June 2025
    By Karien Frans
  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    Hoërskool Diamantveld netbalspelers gekies vir Provinsiale spanne

    21st May 2025
    By Charl Paulse

  • East London and SurroundsEastern CapeHudson Park High SchoolRegional News

    7 Hudson Park High School’s learners will represent various Border High School Soccer teams

  • Hoërskool BrackenfellNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Mr and Miss Brackenfell High School 2024

  • Curro DurbanvilleNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Curro Durbanville make waves at SA Short Course National Championships

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us