Hoërskool Driehoek atlete presteer puik by die Interharte-atletiekbyeenkoms
ADVERTISEMENT
Tydens die Interharte-atletiekbyeenkoms het Hoërskool Driehoek se atlete alles in die stryd gewerp en die volgende medaljes verower:
- Goud: 38
- Silwer: 23
- Brons: 18
Baie geluk aan elke atleet wat deelgeneem het – julle harde werk en toewyding maak ons opreg HOEKIE-trots!










