Trampolien prestasie vir Curro Mosselbaai
ADVERTISEMENT
Dubbel Goud vir Christiaan Odendaal! Curro Mosselbaai is ongelooflik trots op Christiaan Odendaal wat dubbel goud gewen het by die SWD Proewe in Euro Trampoline en Double Mini Trampoline! Jou harde werk, toewyding en talent laat jou uitblink – hou aan vlieg hoog, Christiaan!
![]()










