Hoërskool Nico Malan ATKV-debat uitblinkers
ADVERTISEMENT
Hoërskool Nico Malan ATKV-debat uitblinkers. Ane’ van Wyk, Monya Watermeyer en Karla Muller (al drie in graad 9) aan die semi-finale rondte van die ATKV debat in Stellenbosch gaan deelneem. Hulle eindig 10de uit 20 spanne, wat ‘n uitmuntende prestasie tussen hooggeagde debatskole is.
![]()










