Laerskool Hugo Rust leerders gekies vir die Kaapse Wynland Netbalspan
ADVERTISEMENT
Laerskool Hugo Rust is super trots op Elri Buckle (0/12) en Mia Botes (0/11) wat gekies is vir die Kaapse Wynland Netbalspan. Hulle neem vanaf 16-19 Julie aan die Interdistrik toernooi in Riversdal, deel.
![]()










