AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About AWSUM News
  • Dalweide Primêr spog met Nasionale Onderwysster

  • Helderberg International School learner attends Creatures & Creators

  • Hoërskool Stellenbosch koor het ’n uitmuntende tweede plek behaal

  • Congratulations to Table View High School Top Achievers of term 2

  • Helderberg International had a wonderful Family Evening


Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Hoërskool Diamantveld›Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Netbal Eerstespankaptein-Johandri de Wet

Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Netbal Eerstespankaptein-Johandri de Wet

By Karien Frans
28th May 2026
197
0

ADVERTISEMENT


Share:

Ons gesels met die netbal eerstespankaptein van Hoërskool Diamantveld- Johandri de Wet. Lees die spesiale uitgawe vir die Classic Clash tussen Diamantveld vs Noord-Kaap hier. Dis propvol spanfotos, onderhoude en al die aksie.

Johandri de Wet

Hoe was die voorseisoen vir hierdie span, en wat het dit vir julle gewys oor die groep se karakter, ingesteldheid en toewyding?  Die voorseisoen het ons as ’n span baie gehelp om mekaar beter as mense te leer ken, asook om te leer hoe om as ’n span saam te speel en mekaar deur die jaar te motiveer. Ons het almal hard saamgewerk en vertroue in mekaar gekry.

Wat maak vanjaar se eerstespan anders as vorige spanne, en hoekom moet ondersteuners opgewonde wees om julle hierdie seisoen te sien speel? Ek dink ons is hierdie jaar nie net ’n baie lekker span nie, maar ook ’n lekker groep kinders met baie gees en passie vir die jaar. Ons is ’n jong span en ek dink dit sal lekker wees om te sien hoe elkeen deur die jaar groei en ontwikkel.

Wat gaan deur jou kop in die oomblikke voordat jy die baan of veld in jou skoolkleure betree, en wat beteken daardie geleentheid vir jou persoonlik? Ek besef elke dag dat dit ’n baie groot voorreg is om kaptein te wees en om die span met passie en trots te lei en ’n goeie voorbeeld vir ander rondom my te stel, ten alle tye. Wanneer ek my skoolkleure dra, beteken dit vir my meer as net netbal; dit is om iets groter as myself te verteenwoordig.

Elke sterk span het sy eie identiteit — hoe sal jy julle span se speelstyl, ingesteldheid en gees beskryf?  Ons is ’n groep met baie goeie gees, en dit help ons om mekaar positief te hou sodat ons tot die einde ons beste kan gee. Omdat die span nog jonk is, het elkeen ’n goeie ingesteldheid om in hul posisies te groei.

Watter standaard het jy en jou span vir julself hierdie seisoen gestel, buiten net om wedstryde te wen? Ek dink dit is vir ons belangrik om die sport te geniet, al gaan dit nie altyd so goed nie. Omdat ons nog ’n jong span is, wil ons graag ’n goeie gees en passie vir die jonger spanne ook skep.

Skoolnuus in jou area word met trots geborg deur Cherry Kimberley

Watter wedstryd staan vir jou die meeste uit op die kalender, en wat maak daardie wedstryd so belangrik vir die span? Ek sal sê Affies is ’n baie lekker wedstryd om na uit te sien, want dit is gewoonlik die eerste wedstryd van die seisoen en die atmosfeer is elektries. Dit is ook ’n lekker manier om jouself teen een van die beste skole te toets.

Wie in hierdie span dink jy gaan mense hierdie seisoen verras, en wat maak daardie speler iemand om dop te hou? Ek sal sê Liané. Sy is nog baie jonk, het ’n groot passie vir die sport en is bereid om haar alles te gee en meer te leer.

Wat leer hierdie sport by jou skool vir spelers wat verder gaan as net wat op die baan of veld gebeur? Dit is baie belangrik om jou spanmaats ten volle te vertrou en bereid te wees om alles vir jou span te gee. Dit leer jou om nie sommer moed op te gee wanneer dinge moeilik raak nie, maar tot die einde aan te hou. Jy moenie net op jou eie insigte staatmaak nie, maar ook ander toelaat om jou te ondersteun.

As kaptein, watter tipe leier wil jy hierdie seisoen vir jou span wees, en watter voorbeeld wil jy stel?  Ek wil graag iemand wees wat ’n goeie voorbeeld vir my span stel deur hard te werk, respek te wys en ook altyd positief te bly om die atmosfeer goed te hou. Ek wil hê my spanmaats moet weet dat hulle altyd op my kan staatmaak, op en van die baan af. Vir my gaan leierskap nie net oor wen nie, maar ook oor hoe ons mekaar opbou om saam te groei.

Wanneer mense julle span hierdie jaar sien speel, wat hoop jy sal hulle ná die tyd oor die groep sê? Dit sal vir my lekker wees as mense sien dat ons die sport ten volle geniet en bereid is om ons alles te gee.

 

TagsDiamantveld vs Noord-Kaap
Previous Article

Bishops out to right the ship in ...

Next Article

Selborne College sportsmen shine with pride and ...

Share:

Related articles More from author

  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    Diamantveld vs Noord-Kaap: Hoërskool Diamantveld se A-rugbyspanne

    29th May 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    [Interview] Northern Cape High School-First team girls hockey captain – Nikita Du Plooy

    28th May 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool DiamantveldNorthern CapeRegional News

    Onderhoude-Hoërskool Diamantveld Rugby Eerstespankaptein-MG van Greuning

    28th May 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    Onderhoude-Hoërskool Noord-Kaap Rugby Eerstespankaptein- Ettiene Brittian

    28th May 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    [Interview] Northern Cape High School – First team boys’ hockey captain – Jadon Ruiters

    28th May 2026
    By Karien Frans
  • Hoërskool Noord-Kaap / Northern Cape High SchoolNorthern CapeRegional News

    Onderhoude-Hoërskool Noord-Kaap Netbal Eerstespankaptein-Shandrè Swartz

    28th May 2026
    By Karien Frans

  • Gauteng JohannesburgJHB SouthLaerskool RandhartRegional News

    Laerskool Randhart bybelvasvra uitslae

  • Gauteng PretoriaLaerskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Laerskool Wonderboom seniorkoor het `n silwer-toekenning ontvang

  • Gauteng PretoriaLaerskool WonderboomPTA NorthRegional News

    Laerskool Wonderboom het 3 landloop atlete wat deurgedring het na SA’s

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

AWSUM News is South Africa’s largest school news platform. Since 2013 we’ve published every school’s story — academics, sport, culture and leadership — connecting 4 000+ schools with the families who read them daily.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us