Laerskool Boerefort Blou Bul spelers
ADVERTISEMENT
Dit is met groot trots dat Laerskool Boerefort aankondig dat Jovan van Dyk gekies is vir die o.13 Blou Bulle Cravenweekspan en Thobaan Adams gekies is vir die o.13 Blou Bulle Akademiespan. Alle sukses word hierdie twee spelers toegewens. Hulle liefde en passie vir die spel kan met elke wedstryd gesien word en hulle harde werk en toewyding word beloon!












