Laer Volkskool redenaars vaar uitstekend
ADVERTISEMENT
Op 26 April 2025 het Pieter-Hein Delport (gr 7) en Ross Mac Leod (gr 6) aan die ATKV-Redenaars kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het by Nico Malan in Humansdorp plaasgevind. Laer Volkskool is trots op hierdie brawe jong seuns wat die moed gehad het om hulle toespraak voor beoordelaars te lewer.
Pieter Hein Delport
Ross Mac Leod










