Laerskool Courtrai Boland hokkiespanne
ADVERTISEMENT
Die volgende leerders van Laerskool Courtrai is opgeneem in die onderskeie Boland hokkiespanne:
Vlnr: Nicolaas Louw (IPT), Mia Janse van Noordwyk en Mienke Troskie (Boland Barlinka), Melua Steyn (reserwe). Al 4 is graad 7.










