Laerskool Nelspruit blink uit in Conquesta 2024
ADVERTISEMENT
Laerskool Nelspruit blink uit in Conquesta 2024!
Ons is trots om aan te kondig dat Laerskool Nelspruit in die Top 20 skole van die nasionale Conquesta 2024 Akademiese Olimpiades geplaas is! ‘n Spesiale gelukwensing aan ons Wiskunde-leerders, wat uitmuntende prestasies behaal het:
- Graad 4 – 2de plek in Suid-Afrika!
- Graad 6 – 13de plek
- Graad 5 – 14de plek
- Graad 7 – 14de plek
![]()










